ATKV-Applous 2026 - Saterdag 1 Augustus

ATKV-Applous 2026 - Saterdag 1 Augustus

Show Open In

Days
Hours
Minutes
Seconds

ATKV-Applous is Suid-Afrika se mees toonaangewende skoolkoorkompetisie waar finaliste dit landswyd uitspook. By ATKV-Applous kry leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. Die finaal word in 2026 vir die 49ste keer aangebied vanaf Woensdag tot Saterdag, 29 Julie tot 1 Augustus by Kaapstad Stadsaal.

Program - Saterdag 1 Augustus:

Hoërskool Prestige: Gemeng

  • Die Hoërskool Menlopark
  • DF Akademie
  • Hoërskool Ferrum
  • Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Prestige: Meisies

  • Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
  • C & N Sekondêre Meisieskool Oranje
  • Eunice High School for Girls
  • Stellenberg Hoërskool

Hoërskool Prestige: Seuns

  • Afrikaanse Hoër Seunskool
  • Paul Roos Gimnamsium

Professioneel Geredigeerde Videos:

Bestel hier jou konsert pakket vir bemarking of onthou:

Algemene Inligting:

  • U benodig nie 'n ConcertDirectory rekening om die livestream te kyk nie, slegs die skakel met u kaartjie nommer.
  • Die skakel het beperkte aantal kere wat dit gebruik kan word. Indien dit uitgeput is, sal 'n nuwe kaartjie benodig word - moenie die kaartjie met ander deel nie.
  • Die livestream sal, wanneer dit oopmaak, vertoon waar die tyd aftel, hieronder. As die tyd afgetel het, sal dit outomaties die bladsy herlaai om die video te bereik.
  • Die Livestream word opgeneem, en sal vir verskeie dae ná die vertoning steeds hier beskikbaar wees.

ATKV-Applous is South Africa's leading school choir competition where finalists compete nationwide. ATKV-Applous gives learners the opportunity to express their love for Afrikaans and choral singing. The final will be held for the 49th time in 2026 from Wednesday to Saturday, 29 July to 1 August at Cape Town City Hall.

Program - Saturday 1 August:

Hoërskool Prestige: Gemeng:

  • Hoërskool Ferrum
  • Hoërskool Menlopark
  • Hoërskool Waterkloof
  • Newcastle High School

Hoërskool Prestige: Meisies:

  • Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
  • Eunice High School
  • Stellenberg Hoërskool

Hoërskool Prestige: Seuns:

  • Afrikaanse Hoër Seunskool
  • Michaelhouse (Chapel Choir)

Professional Edited Videos:

Order your concert package for marketing or memories:

Algemene Inligting:

  • U benodig nie 'n ConcertDirectory rekening om die livestream te kyk nie, slegs die skakel met u kaartjie nommer.
  • Die skakel het beperkte aantal kere wat dit gebruik kan word. Indien dit uitgeput is, sal 'n nuwe kaartjie benodig word - moenie die kaartjie met ander deel nie.
  • Die livestream sal, wanneer dit oopmaak, vertoon waar die tyd aftel, hieronder. As die tyd afgetel het, sal dit outomaties die bladsy herlaai om die video te bereik.
  • Die Livestream word opgeneem, en sal vir verskeie dae ná die vertoning steeds hier beskikbaar wees.
Pierre and Pauli Productions since 1995

Pierre and Pauli Productions since 1995

We Develop Talent!

We Capture Real Moments, FOREVER!

We do photography, videography for productions, weddings and corporate functions. We also develop talent in singing and public speaking.

pierrepauliproductions@gmail.com

+27 079 5252 742

Pierre and Pauli Productions since 1995. 

© Copyright 2025 Dirk Theron Productions, Pierre en Pauli Produksies and XiliX Technologies. All rights reserved.

This website and platform is developed and owned by Dirk Theron Productions, Pierre en Pauli Produksies, and XiliX Technologies.