Show Open In
ATKV-Applous is Suid-Afrika se mees toonaangewende skoolkoorkompetisie waar finaliste dit landswyd uitspook. By ATKV-Applous kry leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. Die finaal word in 2026 vir die 49ste keer aangebied vanaf Woensdag tot Saterdag, 29 Julie tot 1 Augustus by Kaapstad Stadsaal.

Program - Vrydag 31 Julie:
Hoërskool Meriete: Meisies
- Collegiate Girls' High School
- Hoër Meisieskool La Rochelle
- Riebeek College Girls' High School
- St Michael's School for Girls
Hoërskool Meriete: Seuns
- Paul Roos Gimnasium (Kamerkoor)
- Tygerberg High School
Hoërskool Meriete: Gemeng
- Cornwall Hill College
- HTS Drostdy
- Hoërskool Noordheuwel
- Hoërskool Stellenbosch
Professioneel Geredigeerde Videos:
Bestel hier jou konsert pakket vir bemarking of onthou:
Algemene Inligting:
- U benodig nie 'n ConcertDirectory rekening om die livestream te kyk nie, slegs die skakel met u kaartjie nommer.
- Die skakel het beperkte aantal kere wat dit gebruik kan word. Indien dit uitgeput is, sal 'n nuwe kaartjie benodig word - moenie die kaartjie met ander deel nie.
- Die livestream sal, wanneer dit oopmaak, vertoon waar die tyd aftel, hieronder. As die tyd afgetel het, sal dit outomaties die bladsy herlaai om die video te bereik.
- Die Livestream word opgeneem, en sal vir verskeie dae ná die vertoning steeds hier beskikbaar wees.
ATKV-Applous is South Africa's leading school choir competition where finalists compete nationwide. ATKV-Applous gives learners the opportunity to express their love for Afrikaans and choral singing. The final will be held for the 49th time in 2026 from Wednesday to Saturday, 29 July to 1 August at Cape Town City Hall.

Program - Friday 31 July:
Hoërskool Prestige: Gemeng:
- Hoërskool Ferrum
- Hoërskool Menlopark
- Hoërskool Waterkloof
- Newcastle High School
Hoërskool Prestige: Meisies:
- Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
- Eunice High School
- Stellenberg Hoërskool
Hoërskool Prestige: Seuns:
- Afrikaanse Hoër Seunskool
- Michaelhouse (Chapel Choir)
Professional Edited Videos:
Order your concert package for marketing or memories:
Algemene Inligting:
- U benodig nie 'n ConcertDirectory rekening om die livestream te kyk nie, slegs die skakel met u kaartjie nommer.
- Die skakel het beperkte aantal kere wat dit gebruik kan word. Indien dit uitgeput is, sal 'n nuwe kaartjie benodig word - moenie die kaartjie met ander deel nie.
- Die livestream sal, wanneer dit oopmaak, vertoon waar die tyd aftel, hieronder. As die tyd afgetel het, sal dit outomaties die bladsy herlaai om die video te bereik.
- Die Livestream word opgeneem, en sal vir verskeie dae ná die vertoning steeds hier beskikbaar wees.
Pierre and Pauli Productions since 1995
We Develop Talent!
We Capture Real Moments, FOREVER!
We do photography, videography for productions, weddings and corporate functions. We also develop talent in singing and public speaking.
pierrepauliproductions@gmail.com
+27 079 5252 742
Pierre and Pauli Productions since 1995.