ATKV-Applous is Suid-Afrika se mees toonaangewende skoolkoorkompetisie waar finaliste dit landswyd uitspook. By ATKV-Applous kry leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. Die finaal word in 2025 vir die 48ste keer aangebied vanaf Woensdag tot Saterdag, 30 Julie tot 2 Augustus by UNISA se ZK Matthews-saal.

Program - Woensdag 30 Julie:
Die volgende kore (in alfabetiese volgorde) tree op tydens ATKV-Applous 2025 se Finaal op Woensdag, 30 Julie
Laerskool Ope:
- St George’s Diocesan School
- Walvis Bay Gymnasium
Laerskool Meriete: Afrikaans:
- Laerskool Hartenbos
- Laerskool Menlopark
- Laerskool Mooirivier
- Laerskool Totius
Hoërskool Ope:
- Hatfield Christian School
- Hoërskool Jeugland
- Hoërskool Pearson
- Maranatha Christian School
Professioneel Geredigeerde Videos:
Bestel hier jou konsert pakket vir bemarking of onthou:
Algemene Inligting:
- U benodig nie 'n ConcertDirectory rekening om die livestream te kyk nie, slegs die skakel met u kaartjie nommer.
- Die skakel het beperkte aantal kere wat dit gebruik kan word. Indien dit uitgeput is, sal 'n nuwe kaartjie benodig word - moenie die kaartjie met ander deel nie.
- Die livestream sal, wanneer dit oopmaak, vertoon waar die tyd aftel, hieronder. As die tyd afgetel het, sal dit outomaties die bladsy herlaai om die video te bereik.
- Die Livestream word opgeneem, en sal vir verskeie dae ná die vertoning steeds hier beskikbaar wees.

Pierre and Pauli Productions since 1995
We Develop Talent!
We Capture Real Moments, FOREVER!
We do photography, videography for productions, weddings and corporate functions. We also develop talent in singing and public speaking.
pierrepauliproductions@gmail.com
+27 079 5252 742
Pierre and Pauli Productions since 1995.