Die ATKV-Applous 2025 Donderdag 31 Julie

Die ATKV-Applous 2025 Donderdag 31 Julie

ATKV-Applous is Suid-Afrika se mees toonaangewende skoolkoorkompetisie waar finaliste dit landswyd uitspook. By ATKV-Applous kry leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. Die finaal word in 2025 vir die 48ste keer aangebied vanaf Woensdag tot Saterdag, 30 Julie tot 2 Augustus by UNISA se ZK Matthews-saal.

Program - Donderdag 31 Julie:

Die volgende kore (in alfabetiese volgorde) tree op tydens ATKV-Applous 2025 se Finaal op Donderdag, 31 Julie

Laerskool Meriete: nie-Afrikaans:

  • Laerskool van Riebeeckpark
  • Lesedi Primary School
  • Newcastle Senior Primary School

Laerskool: Prestige:

  • Laerskool Durbanville
  • Laerskool Elarduspark
  • Laerskool Eversdal
  • Laerskool Gene Louw
  • Table View Primary

Professioneel Geredigeerde Videos:

Bestel hier jou konsert pakket vir bemarking of onthou:

Algemene Inligting:

  • U benodig nie 'n ConcertDirectory rekening om die livestream te kyk nie, slegs die skakel met u kaartjie nommer.
  • Die skakel het beperkte aantal kere wat dit gebruik kan word. Indien dit uitgeput is, sal 'n nuwe kaartjie benodig word - moenie die kaartjie met ander deel nie.
  • Die livestream sal, wanneer dit oopmaak, vertoon waar die tyd aftel, hieronder. As die tyd afgetel het, sal dit outomaties die bladsy herlaai om die video te bereik.
  • Die Livestream word opgeneem, en sal vir verskeie dae ná die vertoning steeds hier beskikbaar wees.
Pierre and Pauli Productions since 1995

Pierre and Pauli Productions since 1995

We Develop Talent!

We Capture Real Moments, FOREVER!

We do photography, videography for productions, weddings and corporate functions. We also develop talent in singing and public speaking.

pierrepauliproductions@gmail.com

+27 079 5252 742

Pierre and Pauli Productions since 1995. 

© Copyright 2025 Dirk Theron Productions, Pierre en Pauli Produksies and XiliX Technologies. All rights reserved.

This website and platform is developed and owned by Dirk Theron Productions, Pierre en Pauli Produksies, and XiliX Technologies.